Moederwond 2: Koringkorrel tot Mosterdsaad
18-Weke Genesingsreis
Van sterwe tot vrugbaarheid. Van oorlewing tot nalatenskap.
Kom wees my medereisgenoot.
Stap saam op hierdie diep innerlike reis. Saam erken ons die wonde van die verlede, stilstaan in die graf van pyn, en begin uiteindelik groei in geloof, vrugbaarheid en ‘n ryker nalatenskap – met gesonder patrone en minder triggers.
Op die pad saam word ons geïnspireer deur gasprekers, en elke fase bevat integrasie-sessies om jou groei en genesing te verdiep.
Wat jy kry:
- 18 weke van aanlyn Zoom-sessies
- Inspirerende gasprekers en integrasiesessies elke 2de week
- Toegang tot die Skool-gemeenskap met opnames, refleksies en interaksie
Kyk Irene se boodskap
Hooffases van die reis:
Fase 1 – Die Sterwe (Week 1–3)
- Erken die wond en kies om geplant te word
- Stil wees in pyn en reflekteer oor jou vorige patrone
Fase 2 – Die Groei (Week 4–9)
- Leer om jou identiteit in Christus te anker
- Groei in geloof, vrugbaarheid en gesonde gedrag
Fase 3 – Die Vrugdra (Week 10–18)
- Begin vrug dra en bou jou nalatenskap
- Leef doelgerig en geïnspireer vir jou gemeenskap en toekomstige generasies
Die volledige week-per-week program is beskikbaar in die Skool-gemeenskap.
Sluit aan en begin jou reis:
💻 Sluit aan by die Skool-gemeenskap
“Maar as die Seun julle vrymaak, sal julle waarlik vry wees.” — Johannes 8:36