Skip to product information
Moederwond Reisgenote - Lewenslange toegang
R 3,000.00
Sale price
R 3,000.00
Regular price
Lewenslange toegang tot die volledige Moederwond-reis vir R3 000 eenmalig.
Hierdie opsie is ons beste langtermynwaarde as jy sonder maandelikse betalings wil inskakel en permanente toegang tot die Moederwond-inhoud wil behou. Betaal een keer en werk daarna op jou eie tyd deur die reis — sonder om gejaag te voel.
Wat is ingesluit:
- Lewenslange toegang tot Moederwond 1 en Moederwond 2
- Toegang tot die Reisgenote-gemeenskap
- Toegang tot nuwe Moederwond-inhoud wat by die program gevoeg word
- Die vryheid om op jou eie tyd deur die inhoud te werk
- Geen verdere maandelikse betalings nie
- ’n Veilige ruimte vir genesing, groei en ondersteuning
Na betaling ontvang jy per e-pos die stappe om jou toegang te aktiveer.