Totale Transformerende Terapie
Kyk die boodskap oor R.I.S.E.
Dis Tyd om te R.I.S.E.
Herstel begin van binne af. Neuro-Coaching wérk – vinnig, effektief, langdurig én sonder newe-effekte.
As gesertifiseerde Neuro-Coaching Spesialis gebruik ek MLNP™ (Multi-Level Neuro-Processing™) – ’n bewese metode wat werk op vier vlakke: brein, liggaam, emosies én siel.
Wat beteken R.I.S.E.?
- Restore jou denke
- Ignite jou innerlike krag
- Shift beperkende patrone
- Elevate jou lewe
Wat jy kan verwag
In net 3 sessies van 90 minute:
- Ontdek die dryfkragte agter jou gedrag
- Ontlont skuld en selftwyfel
- Begin innerlike genesing
- Sien blywende verandering in jou lewe
- Geen huiswerk of moeilike take
- Elke sessie sluit gestandaardiseerde metings in – want:
"Om te meet is om te weet"
Voor-en-na metings wys werklike verandering
| Voor | Na |
|---|---|
| Gevoel van doelloosheid | Nuwe sin en rigting |
| Ontstellende gedagtes | Innerlike kalmte |
| Skuld & selftwyfel | Selfvertroue & helderheid |
| Angs en afhanklikheid | Vryheid en balans |
Ons meet ook emosionele funksionering soos geheueverlies, afhanklikheid, doelloosheid, ens.
| Voor | Na |
![]() |
![]() |
| Voor | Na |
![]() |
![]() |
Vrouemaand Aanbod
Bespaar op hierdie 3-sessie Transformasie Pakket – slegs beskikbaar tot 31 Augustus 2025.
[ Bespreek Nou ]
MLNP™ – Hoekom dit werk
MLNP™ fasiliteer neuroplastisiteit – jou brein se vermoë om te verander. Deur diep en holisties te werk op liggaamlike, emosionele, kognitiewe én spirituele vlakke, bring dit vinniger en meer blywende verandering as tradisionele benaderings.
Wat vorige kliënte sê
“Ek voel soos ’n nuwe mens. Dit het my lewe verander.”
“Ek het jare lank vasgesit – en in net drie sessies het ek meer bereik as ooit tevore.”
“Hierdie terapie het my hoop gegee. Dit werk regtig.”
Bespreek Jou Transformasie Vandag
Aanbod geldig tot 31 Augustus 2025
Online sessies – doen dit vanuit jou gemaklike ruimte
3 sessies van 90 minute elk
Spesiale Vrouemaand-prys



