Moederwond Reisgenote Lewenslange Toegang – R3 000 eenmalig

Moederwond Reisgenote - Lewenslange toegang

R 3,000.00
Sale price  R 3,000.00 Regular price 
Skip to product information
Moederwond Reisgenote Lewenslange Toegang – R3 000 eenmalig

Moederwond Reisgenote - Lewenslange toegang

R 3,000.00
Sale price  R 3,000.00 Regular price 

Lewenslange toegang tot die volledige Moederwond-reis vir R3 000 eenmalig.

Hierdie opsie is ons beste langtermynwaarde as jy sonder maandelikse betalings wil inskakel en permanente toegang tot die Moederwond-inhoud wil behou. Betaal een keer en werk daarna op jou eie tyd deur die reis — sonder om gejaag te voel.

Wat is ingesluit:

  • Lewenslange toegang tot Moederwond 1 en Moederwond 2
  • Toegang tot die Reisgenote-gemeenskap
  • Toegang tot nuwe Moederwond-inhoud wat by die program gevoeg word
  • Die vryheid om op jou eie tyd deur die inhoud te werk
  • Geen verdere maandelikse betalings nie
  • ’n Veilige ruimte vir genesing, groei en ondersteuning

Na betaling ontvang jy per e-pos die stappe om jou toegang te aktiveer.

You may also like